Rymklets Republiek Home

Latest Releases

PreviousNext
Afrikaans Ruk
×
Bix-C: D-Catalyst EP
×

See all tracks (9 total) >>

Label: Independent
Release date: 2014

Zano – Nuwe Rukke
×
StaticTwist – Kallit Kin
×

See all tracks (1 total) >>

Label: Skarrelbaan Produksies

FOKKENVILLE – Industry is K@K gebou
×
Bompie – Praise Him
×
Afrikaans Ruk
Bix-C: D-Catalyst EP
Zano – Nuwe Rukke
StaticTwist – Kallit Kin
FOKKENVILLE – Industry is K@K gebou
Bompie – Praise Him

Podcast

Play this podcast

EJ Von Lyrik – The Human Condition

PlayGo to podcast page
Play this podcast

Follow Us Home – DJ Azuhl & Various

PlayGo to podcast page
Play this podcast

Youngsta – SALUTAS

PlayGo to podcast page
Play this podcast

Linkris – We Be Movin’ (Feat Andy Mkosi)

PlayGo to podcast page
Play this podcast

Jbux & Schaik – Killers (Truesight Music)

PlayGo to podcast page
Play this podcast

Jbux & Superstar – Superstar

PlayGo to podcast page
Play this podcast

Auriol Hayes – Zero Gravity

PlayGo to podcast page
Play this podcast

Andy Mkosi – Fresh Start

PlayGo to podcast page

Wat Klap

News

Words, Sound & Power

Words, Sound & Power is a up and coming EP between poet Carol-Lynn Ford & producer John Robinson. From the initial released content it’s clear that this will be a truely inspirational experience! Soon to be released on a digital store near you!

14 December 2014 News Read more

Black & Blue

“Black & Blue” is an Rnb ballad by Capetonian singer, Ashleigh Davids. A first for the tenacious independent artist, the debut single sparks a crossover from a two year period of live performance to the world of studio recording. Painting vivid pictures with her gripping songwriting, partly aided by her background as a spoken word poet – Ashleigh captures a victor’s journey to letting go in a span of four minutes. Accompanied by cinematic music production carefully composed and produced by Jeremy Koeries of Exilic Music, Black & Blue taps into the nostalgia of the nineties with the help of dramatic background vocals and a soulful approach to pop.   The Campaign The #BBCampaign is an anti-abuse project which was initiated in August 2014 simultaneously to National Women’s Day in South Africa. The campaign is now ongoing and joins a multitude of organizations, businesses and government departments in advocacy throughout the worldwide 16 Days of Activism against Gender-Based Violence running from 25th November 2014 until 10th December 2014. With “Black & Blue” as its soundtrack, the campaign wants to motivate people to be ‘bold’ and be ‘brave’ in response to abuse and violence within relationships. To those who find themselves in abusive situations, the song and campaign serves as a reminder that they have reason enough to leave and are able to rebuild their lives after removing themselves from these crushing circumstances. To the general public, the campaign wants to promote a culture of willingness to help and protect our loved ones and community members. “We are presented with facts, stats and ways to identify signs on a yearly basis – but are we prepared to get involved?” asks Ashleigh. Recognising that it is no easy to task to deal with the nature of abuse – the #BBCampaign also wants to provide access to a structured channel which can provide cohesive assistance to those in need. The #BBCampaign has chosen the Saartjie Baartman Centre for Women and Children as a partner organisation and will be providing their contact information to the public throughout the campaign’s lifespan.Members of the public are encouraged to make donations directly to the Centre or to contact them on 021 633 5287 should they require the services of the Centre. Established in 1999, the Centre is the first and only one-stop facility in the Western Cape, where abused women and children have access to services – from crisis response, temporary shelter, counselling, legal advice and job skills training. Over the past few years, the Centre has seen an average increase of 65% in the number of women and children seeking assistance. Together with their onsite partner organisations, they provide services to an estimated average of 600 clients per month. More than 100 000 women, youth and child survivors of domestic and sexual violence have received assistance from the Centre since opening 14 years ago. The emergency shelter houses on average 30 women and 55 children at any given time.

14 December 2014 News Read more

Ons Rymklets Kultuur, Ons verantwoordelikheid

Aweh allie Hip Hop koppe en Rymklets Republiek Burgers! My naam is Frazer en sommige van julle sal my ken van die Tribal Echo band en diegene wat my nie ken nie, kan so ‘n bietjie agtergrond kry deur my Bio te check. Anyway, ek  wil ek graag net ‘n agtergrondskets aan jou voorle sodat jy beter kan verstaan hoekom ek voortaan vir Rymklets Republiek rubrieke gaan skryf.. Ek is vir die afgelope 15 jaar aktief werksaam as ‘n musikant en music producer en is steeds bevoorreg om op groot platforms te werk sowel as om met wonderlike kunstenaars uit verskillende industrieë saam te werk. Die ervaring wat ek die afgelope jare opgedoen het, het vir my baie deure oopgemaak en baie geleenthede geskep. Omdat die entertainment industry so kompeterend is, is dit nie maklik nie want jy moet maniere vind om te survive.   Aangesien elke kunstenaar sy eie survival moet en wil verseker, word daar nie maklik tools of tips gedeel nie. En as jy nie die tools het nie, gaan jy nie kan survive nie meneer. Ek is in vennootskap met Rymklets Republiek om die ervaring en kennis met die Afrikaanse Rymklets beweging te deel in die hoop dat diegene wat rêrig sukkel met hul kuns, miskien iets hierin sal vind wat hulle kan help in hul ontwikkeling. Hiermee impliseer ek nie dat ons al die antwoorde het nie. Dit bly steeds elkeen se eie verantwoordelikheid om hulself te verbeter en hul standaarde te verhoog. Ons bly mos darem in ‘n informasie en tegnologiese era. Inligting is vrylik beskikbaar oral! Maar net omdat daar soveel informasie is, beteken dit nie noodwendig dat ons alles wat daarmee gepaard gaan verstaan nie. Baie van die informasie is wel universieel, maar dit is of in ‘n taal wat ons nie verstaan nie of dit kom deur ‘n ander culture of cultures wat nie sin maak in ons context nie. Daar is op die oomblik nerens of nie genoeg hulpmiddels vir die Afrikaanse Rymklets beweging op die internet nie. NIKS inligting oor hoe om jou vaardighede as Rymklets / Hip Hop producer / Beatmaker bietjie verder te ontwikkel in jou eie taal nie. Of somtyds net info wat jou gaan help om jou projek next level te neem. In jou eie cultural expression en eie taal! Ons hoop dat ons met hierdie rubrieke bietjie van daai problems of uitdagings kan challenge. Die beoogde temas wat ons gaan dek gaan hopelik relevant wees vir die meeste rymkletsers en daarom is dit belangrik dat ons fokus op ontwikkeling gaan wees. Elke mens het ‘n natuurlike begeerte om te groei maak nie saak wie of wat ons is nie. Nadat ek en Arthur die eerste keer ontmoet en begin gesels het oor ons passie vir Rymklets, het ons tot die gevolgtrekking gekom dat niemand ons gaan help as ons nie onsself begin bemagtig om ons eie geleenthede te begin skep of aangryp nie. Ons hou dit in ons hand…Ons eie verantwoordelikheid. Ons kan nie die hele tyd vir Verwoerd blameer nie. Daai change vir ons destiny begin by onsself. Wat talent betref is daar geen tekort nie. Hier is net te veel talent in die land en dit gaan ‘n skande wees as dit nie ten volle ontwikkel word nie. Ek het self te veel talent gesien sneuwel a.g.v van ‘n tekort aan hulpbronne / resources. Ons wens is, dat minder en minder talent verlore gaan agv tekort aan resources. Die objektief / visie  uit die staanspoor is: Om die beskikbaarheid van  hulpmiddels of tools deur middel van rubrieke vry te stel. Die gees van die letter is in lyn met Rymklets Republiek se visie, om ‘n platform te skep vir die kunstenaar en ‘n platform wat deur die kunstenaar self gedryf word. Die kunstenaar gaan sleutels dmv die rubrieke ontvang wat vir hulle nuwe deure / geleenthede kan oopsluit. Dit bly egter die verantwoordelikheid van die kunstenaar om gebruik te maak van die sleutels. Die realiteit is dat hierdie Rymkletsbeweging daagliks groei maar dat daar min of geen platforms is waar ons kunstenaars gemeenskaplik hulp / ondersteuning in haal eie taal en kultuur kan ontvang nie. Dit moet en dit gaan begin verander. Rymklets Republiek is in hierdie opsig ‘n rigting aanwyser en baanbreker vir die kuns waarvoor ons so lief is. Dis die EERSTE  en ENIGSTE VOLWAARDIGE Pro-Afrikaanse Rymklets site!! Wat dit meer merkwaardig maak is dat iemand vanuit ons eie kultuur die baanbrekerswerk begin het. Nie kasimp3 waar ons musiek wegraak tussen al die ander kwaito en spaza-rappers nie. Een dedicated site waar ons nie in die ry hoef te staan om te smeek om ons musiek uit te kry nie. Die opportunities is hier en wat gaan ons doen om dit verder te vat? Hoekom moet ons wag vir ander mense om dinge vir ons te doen of te maak gebeur? Hierdie vraag behoort ons te haunt soos ‘n Poltergeist! Afrikaans Rymklets “fans” is besig om te groei omdat die producers, beatmakers en mc’s lekker hard agter die skerms werk. Die ouens en vrouens sit dag en nag en werk. Sonder betaling. Sommige met betaling. Sommige oppie boek. Sommige recordings is goed, sommige recordings is wack, sommige is top klas ens. Die hustle is daar en agv die hustle groei Afrikaans Rymklets ook by die dag. Maar groei het ook risikos en daardie risikos moet reg bestuur word sodat die balance reg is. As ons tot ons volle potensiaal wil groei moet ons verseker dat ons alle aspekte van die Rymkletsbeweging ontwikkel. En daar is so baie aspekte dat dit ons baie baie lank gaan besig hou. So die  beweging is op ‘n goeie plek en die tyd is ryp om dit verder uit te bou sodat die Afrikaanse Rymklets gemeenskap beter toegang het tot hulpmiddels en dienste. Die eerste rubriek word binne die volgende paar dae gelaai.  Shalom!

10 October 2014 News Read more

Log In

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x